South African Music is a South African Music Blogger based with a Online Radio Station Radio Eendrag ,from South Africa that is stationed in Cape Town ,and is also a South African Music Time shareing Homepage to share with People all around the World for Young and Old,It was founded in March 2014 in Germany. South African Music homepage is looking for South African Music Artists ,to be added to their homepage ..greetings SAM.... SOUTH AFRICAN MUSIC
SAM EN RADIO EENDRAG
Tuesday, September 30, 2014
Saturday, September 27, 2014
Welkom By Radio Eendrag
'n Radio stasie vir almal, oud en jonk, vir die gesin,vir die familie, vir vriende, vir die volk wereldwyd!!!!!!!!!!!!!!!!
Hier
kuier ons saam, lag ons saam, deel mekaar se vreugde, huil ons saam en
deel mekaar se hartseer en verlange, vier ons saam fees in goeie tye,
dans saam,
WANT
Hier staan ons saam en vat hande soos een groot familie.
Hier
luister ons na die nuus, die weer, maak ons lekker musiek en gesels ons
oor alles wat saak maak.Lekker programme vir almal,want hier is u baie
belangrik.Ja u as luisteraar beteken vir ons baie, die stasie is u
stasie waar u moet gelukkig wees en uitsien om saam ons te kuier.Daaroor is u meer as welkom om met voorstelle te kom waar ons kan verbeter en meer bied.Ja u mag van ons verskil in besprekings punte, dis u reg en niemand gaan vir u kwaad wees daaroor nie.Ons wil juis almal se sienings hoor en hoe ons mense voel oor al die dinge.Daaroor moet u deel wees en deelneem aan al ons programme.Radio Eendrag kan net effektief wees as u die Radio stasie se programme ten volle gebruik.Die programme is daar om ons mense te help waar ons kan.
Laastens wil ek net my dank uitspreek aan almal wat deel is om die stasie so 'n groot sukses te maak, asook al ons luisteraars hier by Radio Eendrag.Dit is u wat van hierdie stasie so 'n pragtige en vooruitstrewende stasie maak.
Baie dankie aan almal
Ek wil graag die volgende persone spesiaal bedank vir hulle onbaatsugtige bydra:
Andy en Pam daar in Duitsland
Die
ontwerp en diens op die webwerf,Blogspot en Faceboek blaaie wat julle
gedoen het en die onderhoud daarvan.Ook al die pragtige embleme wat
julle ontwerp het vir Radio Eendrag .
Dankie
dat julle 24 uur, 7 dae 'n week daar is as Radio Eendrag julle nodig
het, dis vriende soos julle wat Radio Eendrag se sukses aan te danke
is.
Graag
wil ek ook die Dj's bedank vir die harde werk, baie ure en
onbaatsugtige diens wat julle lewer.As dit nie vir julle lojaliteit was
nie sou Radio Eendrag nie nou al so suksevol gestaan het nie.
Friday, September 26, 2014
Sam
Ok dit is my nuwe blog ,ek is nog nie n Dj op radio eendrag SAM -SOUTH AFRICAN MUSIC IS MY BLOG EN SAM OP FACEBOOK IS MY GROUPE .ek wil en graag vir julle n programm gee op n vrydag aand, So as die mense ,vriende en fans wil dat ek op kom op n vrydag aand en music maak vir julle maak op radio eendrag ,dan laat my weet op my blog click en dit like en comments gee.As ek n total kry op 200 hal tot die 15.10.2014 dan sal ek reel om vir julle ,as begin n prograam te gee ,dankie vir al julle onder steunings op die blogs ,web werfe en Facebook groupe .Groete Andy
Sunday, September 21, 2014
Elizma Theron
Hoop ek sien julle daar!!!!
Elizma Theron added 2 new photos.
Hi
almal. Hoop julle het n lekker rustige Sondag. Ek het 3 shows vroeg in
die week en ek hoop ek sien baie van julle daar. Dindag 23 September
19:00 by HTS Tuine dus n fondsinsameling
vir Laerskool Westerlig. En dan Woensdag oggend 24 September by Adele
van Niekerk en Menuah spa ( daar gaan n mode parade, wynproe,
masserings, lekker kos en vlooimark wees.) Kaartjies is beperk. En dan
Woensdag middag Sasolburg EGK. Sien uit om julle te sien. Geseënde dag
verder. Liefde
Subscribe to:
Posts (Atom)