SAM EN RADIO EENDRAG

SAM EN RADIO EENDRAG

Friday, October 3, 2014

Riana Nel-Tweede Kans [official music video]

Bobby Van Jaarsveld_'n Vrou wil dit hoor [ Official Music Video ]

Bobby Van jaarsveld Totaal finaal

Albert de Wet - Bietjie van jou

Gerhard Steyn & Anais - Wie't gesê Liefde's Blind

Gerhard Steyn Hoenderhokhuisie

DESMOND WELLS 'N STUKKIE VAN JOU HART (Afrikaans Official music video)

DESMOND WELLS JY'S DIE EEN (Afrikaans official music video)

WALDO LOTZ KAN JY HOOR HOE KLOP MY HART (Afrikaans official music video)

Nicholis Louw - Hier naby jou

Kurt Darren - Lekker Lekker

Kurt Darren - Standing on the Edge

Kurt Darren - Daar Doer in die Donker

Kurt Darren - Ek Sit en Verlang

Jay en Lianie Bonnie en Clyde

Jay en Lianie Bonnie en Clyde

Jay - Is ek nie die een?

Jay en Lianie - In A Moment Like This - OFFICIAL MUSIC VIDEO

LIANIE MAY - Pleister Vir My Hart (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Pretty Woman-Roy Orbison & Johnny Cash 1967

Roy Orbison, Running Scared

Roy Orbison - Only The Lonely

La Bamba (original version)

Pat Boone - Speedy Gonzalez

CHUBBY CHECKER - Let's twist again (1961)

The Chordettes - Lollipop

The Bee Gees- 'To Love Somebody'

Sugar Sugar - The Archies

The Real Ritchie Valens - La Bamba

Little Darlin'-The Diamonds-1957

John Lennon - Imagine

Guns N' Roses - Don't Cry

Bon Jovi - In These Arms

Backstreet Boys - Show Me The Meaning Of Being Lonely

Baby i miss you

Chris Norman-No Arms Can Ever Hold You(with lyrics)

Chris Norman - I'll meet you at midnight

Chris Norman - Send a sign to my heart

Smokie - Lay Back In The Arms Of Someone

Neil Diamond - Beautiful Noise 2008

NEIL DIAMOND 'DESIREE'

Neil Diamond - Let me take You in my arms again

I Am I Said (Neil Diamond Cover)

Steve Hofmeyr - Ons Sal Dit Oorleef

Steve Hofmeyr - Pampoen

Gé Korsten - Liefling

Liefling

"Die Kaplyn" - BOK VAN BLERK - From the CD "Afrikanerhart", with Afrika...

September Kurant - Newspaper

Naandse Vriende,
Hier is hy , September 2014 se Eendrag Nuus!!!!! Lees en geniet hom!!
http://www.radioeendrag.co.za/images/September%20news.pdf)

Saturday, September 27, 2014

Böhse Onkelz - Nur die besten sterben Jung [HQ]

Nichts ist für die ewigekeit - Lyrics - Böhse Onkelz

Rammstein - Du Hast Live from Volkerball

Die Toten Hosen // „Tage wie diese"

Helene Fischer - Atemlos durch die Nacht (Official Video) ORIGINAL

Andreas Bourani - Auf uns (Official Video)

Adele - Someone like you (OFFICIAL VIDEO LYRICS) HD Live from Brit Award...

Tim Bendzko - Sag einfach Ja (Offizielles Video)

Revolverheld feat. Marta Jandová - Halt Dich an mir fest

Christina Stürmer - Millionen Lichter (official Video)

Revolverheld - Lass Uns Gehen

Welkom By Radio Eendrag

'n Radio stasie vir almal, oud en jonk, vir die gesin,vir die familie, vir vriende, vir die volk wereldwyd!!!!!!!!!!!!!!!!
0064
Hier kuier ons saam, lag ons saam, deel mekaar se vreugde, huil ons saam en deel mekaar se hartseer en verlange, vier ons saam fees in goeie tye, dans saam,

WANT
Hier staan ons saam en vat hande soos een groot familie.
 Hier luister ons na die nuus, die weer, maak ons lekker musiek en gesels ons oor alles wat saak maak.Lekker programme vir almal,want hier is u baie belangrik.Ja u as luisteraar beteken vir ons baie, die stasie is u stasie waar u moet gelukkig wees en uitsien om saam ons te kuier.
Daaroor is u meer as welkom om met voorstelle te kom waar ons kan verbeter en meer bied.Ja u mag van ons verskil in besprekings punte, dis u reg en niemand gaan vir u kwaad wees daaroor nie.Ons wil juis almal se sienings hoor en hoe ons mense voel oor al die dinge.Daaroor moet u deel wees en deelneem aan al ons programme.Radio Eendrag kan net effektief wees as u die Radio stasie se programme ten volle gebruik.Die programme is daar om ons mense te help waar ons kan.
Laastens wil ek net my dank uitspreek aan almal wat deel is om die stasie so 'n groot sukses te maak, asook al ons luisteraars hier by Radio Eendrag.Dit is u wat van hierdie stasie so 'n pragtige en vooruitstrewende stasie maak.
Baie dankie aan almal

Ek wil graag die volgende persone spesiaal bedank vir hulle onbaatsugtige bydra:


Andy en Pam daar in Duitsland
Die ontwerp en diens op die webwerf,Blogspot en Faceboek blaaie wat julle gedoen het en die onderhoud daarvan.Ook al die pragtige embleme wat julle ontwerp het vir Radio Eendrag .



Dankie dat julle 24 uur, 7 dae 'n week daar is as Radio Eendrag julle nodig het, dis vriende soos julle wat Radio Eendrag  se sukses aan te danke is.

Graag wil ek ook die Dj's bedank vir die harde werk, baie ure en onbaatsugtige diens wat julle lewer.As dit nie vir julle lojaliteit was nie sou Radio Eendrag nie nou al so suksevol gestaan het nie.

Friday, September 26, 2014

Ons is Afrika - Andries Hendrik Potgieter en Steve Hofmeyr

Afrikanerhart - Bok van Blerk

DESMOND WELLS JY'S DIE EEN (Afrikaans official music video)

Nicholis Louw - Hoe ver sal jy gaan

Ray Dylan Seblief

Ray Dylan My Angel Face

Nicholis Louw Generaal

Eden - Aan jou vas

Eden - Lyf teen Lyf

Kniee lam - Eden

EKSKLUSIEF vir SARIE: Karlien van Jaarsveld se 'Hande'

BOBBY VAN JAARSVELD EN RIANA NEL EENS IN 'N LEEFTYD

Joe Foster - Pad Na Jou Hart (Official Video)

Gerhard Steyn - Diamante vir jou (Canon 5D MKII) HD

Ray Dylan Seblief

Bosson - ♥♥ Say you will ♥♥ (Romantic) in HD

Bosson feat. Elizma Theron - One in a million

MAKIE SAKIE ELIZMA THERON

WYNAND WINDPOMP ROOIDOP (Afrikaans Official music video)

WALDO LOTZ KAN JY HOOR HOE KLOP MY HART (Afrikaans official music video)

Anton Myburgh - Boer en Sy Roer

Broers - Huistoe

Juan Boucher - Gee jou hart 'n breek

KAMBRO EK MIS JOU (Afrikaans official music video)

KAMBRO EK MIS JOU (Afrikaans official music video)

Die Boer En Sy Stryd - Frans & Cathy Maritz

Gee My Krag Vir My Land - Frans & Cathy Maritz

Bok van Blerk & Steve Hofmeyr - Bring Als Wat Jy Het

Steek die Vure aan - Bok van Blerk

Bok van Blerk - Land van Melk en Heuning (AMPTELIKE HD MUSIEK VIDEO)

Elizma Theron - Oppad na jou

Sam

Ok dit is my nuwe blog ,ek is nog nie n Dj op radio eendrag SAM -SOUTH AFRICAN MUSIC IS MY BLOG EN SAM OP FACEBOOK IS MY GROUPE .ek wil en graag vir julle n programm gee op n vrydag aand, So as die mense ,vriende en fans wil dat ek op kom op n vrydag aand en music maak vir julle maak op radio eendrag ,dan laat my weet op my blog click en dit like en comments gee.As ek n total kry op 200 hal tot die 15.10.2014 dan sal ek reel om vir julle ,as begin n prograam te gee ,dankie vir al julle onder steunings op die blogs ,web werfe en Facebook groupe .Groete Andy

Sunday, September 21, 2014

Elizma Theron

Hoop ek sien julle daar!!!!
Elizma Theron added 2 new photos.
Hi almal. Hoop julle het n lekker rustige Sondag. Ek het 3 shows vroeg in die week en ek hoop ek sien baie van julle daar. Dindag 23 September 19:00 by HTS Tuine dus n fondsinsameling vir Laerskool Westerlig. En dan Woensdag oggend 24 September by Adele van Niekerk en Menuah spa ( daar gaan n mode parade, wynproe, masserings, lekker kos en vlooimark wees.) Kaartjies is beperk. En dan Woensdag middag Sasolburg EGK. Sien uit om julle te sien. Geseënde dag verder. Liefde

Dj Night Hawk on Radio Eendrag